Op Kantoor Poll
Action Menu
The Station
Free Classifieds
Advertisement
Login Form
Site Statistics
Content View Hits : 101127Users Online
We have 4 guests online| Op Kantoor Blog |
|
Marula Boom het vandag by my in die ateljee gekuier, hier is so paar fotos met die maak van sy nuwe musiek video. Gaan luister na die onderhoud op ons "Audio Clips" bladsy:
AB de Villiers het by ons in die ateljee gekuier, hier is so paar fotos. Luister na die onderhoud met hom op ons "Audio Clips" bladsy.
Luister na my onderhoud met Juanita op ons "Audio Clips" bladsy. Hier is so paar fotos van die interview:
Dinsdae is Koeke-Kyk-Dag, hier is hierdie week se resep:
-------------------------------------------------------------
KARAMELFUDGE
160g margarien of botter 75 ml gouestroop 1 blik (397g) kondensmelk 325 ml melk, verhit tot kookpunt 6 x 250 ml suiker 250 ml koekmeel 2 ml kremetart 10 ml karamelgeursel
Metode: Smeer 'n bakpan of vlak bak van minstens 28 x 18 x 3 cm. Smelt die botter of margarien en gouestroop saam in 'n groot dikboomkastrol oor lae hitte. Voeg die kondensmelk en kookmelk by en meng. Meng die suiker en koekmeel, voeg dit by die melkmengsel en meng deeglik. Roer die mengsel aanhoudend oor lae hitte tot kookpunt en voeg die kremetart by. Kook dit sowat 25 minute oor lae hitte tot die sagtebalstadium en roer aanhoudend met 'n houtspaan om aanbrand te voorkom. Haal die mengsel van die stoof af, roer die karamelgeursel in en klits met 'n houtlepel tot dit begin styf word. Giet die fudge in die voorbereide pan of vlak bak en maak bo-op gelyk. Sny dit in 2,5 cm blokkies voor dit heeltemal hard is.
Maak ongeveer 60 blokkies.
Stuur vir my jou resep na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Luister elke Dinsdag na my program vir nuwe resepte en idees.
------------------------------
Een show wat ek nie gaan mis nie:
Posted by: Quentin Venter | This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it | This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Posted by: Quentin Venter | This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it | This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it 5 |
















