The What's Happening is

Proudly Sponsored by

Catch IFM Cares on Elaine Rodgers' show on Tuesdays from 18h00 to 21h00, as Well as Jacolie van Zyl's show on Wednesday from 18h00 to 21h00.

Ons het het drie gesinne wat sopas ALLES verloor het. Ons benodig beddens en beddegoed, kos, klere, handoeke, enige huisware soos borde, kastrolle, glase ens. Meubels ook as julle het asb. Ons het besluit om dit alles op n sentrale punt af te laai en sal van daarvan dit versprei. By 4 Stefanopark (Chantelle Potgieter) is nie tans tuis, maar stuur n pindrop sodra ons daar kom. Vriendelike groepe Helpende Hand Vanderbijlpark

Kontak Sybrand, 0726746295, Chantel 0847555250 en Jolene 0828171043.