The What's Happening Page is

Proudly Sponsored by

Ongoing Promotion

Aloe Finesse

As part of our launch we will be giving you 20% discount on all products at Aloe Finesse Day Spa. Contact the spa today for more information. 083 776 0567. Magic Garden Centre.

Ongoing Promotion

Boots & Hats | Charity Line dancers

Classes: Monday Evening Classes - Old Vaaltonians Sports Club, Vanderbijlpark, 18h00 - 20h00.

 

Wednesday Evening Classes - NG Kerk, Hoek Reitz & Holiday Strt, Meyerton, 18h30 - 20h30.

 

Thursday Evening Classes - Herman Steyn Saal, Senator Rood Ave, Duncanville, 19h00 - 21h00.

Donation To Charity = R15 per class.

Ongoing Promotion

FabLane Couples Winter Session

Exfoliation, Feet Soak and Massage, Head Massage, R680. 2 People. Contact us on 016 982 3707 or E-mail fablane@telkomsa.net

Ongoing Promotion

JF Kanarie Klub

'n Klub wat spesialiseer in die broei van kanarie. Woon jaarliks skoue by, en kompeteer en spog met prag voëls. Word deel van die klub en geniet die stokperdjie saam. Vir meer inligting kontak: Maxine - 082 560 5277 (08h00 - 17h00); Piet - 076 746 1450 (na 17h00); Pierre - 071 564 8438 (na 17h00).

Ongoing Promotion

Barrage Auto

Is jy in die mark vir 'n nuwe voertuig? Na 20 jaar in die bedryf is Barrage Auto steeds jou betroubare, vriendelike handelaars met 'n reuse verskeidenheid skoon-, goeie gebruikte voertuie in voorraad. En as hulle nie het wat jy soek nie kry hulle dit vir jou. By Barrage Auto word a lies op een plek gedoen, finansiering en versekering en onthou dat inruilings welkom is. Barrage Auto is onlangs so bietjie opgeknap, kom kyk en kom kuier sommer ook saam met Dave Fouche en die IFM Buite-uitsaai eenheid Saterdag 10 Februarie vir massiewe winskope en groat afslag met die bekendstelling van hul opgegradeerde perseel. Besoek Barrage Auto in Voortrekker weg in Vereeniging of skakel een van hul konsultante op 016 455 1388, like hulle op Facebook of koop aanlyn by www.barrageautosales.co.za

The Emerald Resort and Casino

Stand a chance to win over R1 Million in Cash, Free Play and a Toyota Hilux Double Cab 4X4

Every 50 points earned on Slots and Table Weekly will qualify as 1 ticket in Wednesday’s weekly draws

Promotions runs until 30 June 2018

For more information visit emaeraldcasino.co.za

 

Stonehaven:

Poetjie en Mampoer Fees: 28th July

With Lanie May and Appel - tickets are R60 and R20 for children under 12.

Tuesday:

TimeWrap Winter Three-Course Buffet on for R65.65 p/p

Wednesday Special:

Mexican Chicken Schnitzel and Italian Chicken Schnitzel with chips for R60 & 300gram ribs, chis for R60

Happy Hour between 16h30 to 18h30

Thursday:

Craft Beer Special and receive a complimentary Stonehaven on Vaal’s own craft beers with any meal over R120

Friday:

Live music and Happy Hour from 16h30 till 18h00

 

Creative Talents:

Good day Crafters. Just a word ofthanks to each and every customer who came out on Saturday and supported us. We had an amazing day and a very successful All About Crafts, with many delegates already booking their place for the next one in December. Keep your eyes open for more details coming soon.

We also have two MINI SESSIONS for Cell Pouring:

Due to the overwhelming response, we have scheduled two mini sessions for Cell Pouring this Saturday. Choose from 8 am-10 arn or 11 am -1 pm. Two pouring techniques and a demo will teach you the basics of cell pouring. Cost is R180 per session and includes materials. Tea/ Coffee will be served.

Mom's don't forget our Kiddies Holiday Program these School Holidays. Please phone or visit us in store to get your copy of the schedule.

For further information or to book for any of our classes please call 016 427 1030 or e-mail: vershop@creativeta le nts.co.za.

 

Angels Hair Matriekafskeid Kompetisie

Jy moet vir ons n motivering skryf hoekom jy dink jy die bederf verdien ... Stuur n epos aan alberts.elna((jlgmail com Kompetisie slu"it 31 Augustus 2018.

Prys: ons bederf jou van kop tot tone eerste prys sluit in: Hare, Rok, Naels, Toonaels, Grimering, Fotograaf. Tweede prys, Hare, naels, Toon naels, Grimering, Derde prys wavan da twee is:, Hare, Grimering.

 

Vanderbijlpark Amateur Stoeiklub

Hoekom is stoei goed vir jou? Dit ontwikkel: • Oog-hand-koordinasie • Balans • Selfvertroue • Konsentrasie Respek vir self en ander • Selfbeheersing • Sportmanskap Dissipline. Slegs R200 vir die hele gesin. Kontak ons afrigters: Blackie: 083 476 8960 Dawie: 082 319 9522

 

SASOL CE 1

Kry 10 PPM diesel, die skoonste diesel in Suid­Afrika teen die laagste prys moontlik! Tot en met die 3de Julie 2018 betaal jy vir 10 PPM Diesel net R14.99 per liter! Sasol CE1 is oop 7 dae 'n week van 5 uur in die oggend tot 10 uur saans.

Only at Sasol CE 1 - Reaching new frontiers!

 

07 July

Siesta Winter Fees

Vanaf 09:00 -13:00  @ Herfsoord • Die Eike Saal. Alltiwiteite: *  Tee tuin met grates koffie & tee *  2.Skm'Skm FUN RUN met baie pryse * Kos stalletjies *  Wt Olifant tafel -Items om van te kies en keur.  Herfsoord/Siesta versorgingsoord, Pasteur blvd Vdbp. Vir meer inligting: Matrone Aucamp /

Mev C Jansen v Rensburg 016933 0066

 

19 July

Ma Dolly's Sokkies en Serpe Golf day

Meyerton golf club, 1am, Shotgun start, R1000 per four ball. Bookings:Ulandi 083 484 8707

 

KATY PERRY: WITNESS: THE TOUR

JOHANNESBURG: 18TH AND 20TH JULY 2018, TICKETPRO DOME

Tickets Go On Sale 26th January 2018 at 9am from here.

 

28 July

Vaalrivier Gemeente Basaar Manjefiek met Franse flair

Pannekoek, Plaaskomuis, Poedingtafel, Koekies en gebak, Franse snoepgoed, Kerrie en rys, Koeke en terte, Braaivleis en vleistafel, Koffiewinkel, Streepsak handewerk, Wit olifant tafel, Pamper salon, Speletjies,Jannie duToit,  Heerlike vermaak. Barrrageweg, Vanderbijlpark. 016981236.

 

28 July

Stonehaven: Potjie en mampoer fees

'n Dag en aand propvol van alles wat eie is aan ons wonderlike Afrikaanse kultuur wat beteken alles wat goed lyk, smaak en proe! Baie lek.ker ''voelgoed" boere kos beskikbaar insluitend: potjies, vetkoek, frikkadelletjies, jaffels,boererolletjies, bobotie, potbrood, pannekoek, koeksisters, melktert, Jan ellis poeding, ystervarkies, fluweelpoeding , poffertjies, skrik.keljaarpoeding, yskastert, knarskoekies en klapperkoekies. .... 'n lnteressante seleksie van Mampoer om uit te toets - insluitend lekker Mampoer Roomys en Melkskommels en mengel drankiesl Baie prettige kompetisies om die dag op te helder en te geniet wat verseker 'n gli lag sal voorsien vir 'n ieder en 'n elk! Baie gratis Kinder-vermaak. "Kampvuur'' wat om 17:00 aangesteek sal word- met volksliedjies wat gesing sal word rondom die knetterende vuur en ook heerlike malvalekkers wat gebraai sal word. -9 Daar sal ook lekker sokkie musiek gespeel word in die River Terrace in die aand ... pryse wat gewen kan word. Kaartjies nou beskikbaar by Computicket en Stonehaven on Vaal. Volwassenes R60. Kinders 12 jaar en jonger R 20. Kinders 5 jaar en jonger Gratis. Lianie May, Appel en MEER! www.facebook.com/StonehavenOnVaal  |  www.stonehaven.co.za

 

2 & 3 August

Bernina verjaar! !

Bernina lnternasionaal is vanjaar 125 jaar. ons hou partytjie 2 en 3 Augustus 2018 te Little lngwe River Lodge van vroeg tot laat. 2 Dae van feesvieringe. Linda van Bernina Hoofkantoor kom gesels oor Kwiltwerk.  Ander sessies sluit in: - Toor met lappies - Bernina se borduursagteware - Bernina Ambassadeur vir Dowes - - Persoonlike voorkoms en houding - Tegniese inligting ... wat mag of kan ek doen rnet my masjien. Om dee I te wees van al hierdie feesvieringe Bespreek asseblief so gou as moontlik jou plek.  Oornag fasiliteite beskikbaar. Skakel gerus Bernina Vanderbijlpark 016 933 7863 of Bernina President Hyper op 016 933 4483 om jou plek te Bespreek of indien jy enige navrae het.

 

3, 4 & 5 August

Nippertjie Musiekfees

2 Verhoe, Stalletjies, Bier Plaas,Kinder Park & Baie kos.

3AUG 3pm Kaartjies R120 (Aanlyn)

Ollie die nar, Ventertjies, Chrizaan, Zander, Stephan Visagie & Piet Pompies.

4 AUG • 10 am Kaartjies R120 (Aanlyn)

Agtergrond Musiek, Ollie die nar, Geraldine van Dyk, Tjiff en Tjaff, Campbells, Impact boxing club, Zander van Wyk, Vernon Barnard, Elvis se seun, Dirk van der Westhuizen, Flooze en Sorina,Marula boom & Wicus van der Merwe.

5 AUG 3pm Hek fooi gratis Bring kamp stoel!

Gebed en danksegging in eenheid. Vele orkeste en Joe Niemand

:sms INGWE en ·NAAM na 45633 en WEN naweek kaartjies. 3000 Naweek Kaartjies R200 • Fees info 087 551 1023. info@nipperljiefees.co.za

 

25 August

Stonehaven Beer Festival

Prime Circle, Gangs of Ballet, CrashCarBurn, Wonderboom, Howie Combrink, Pascal & Pearce. A DAY AND NIGHT OF TOP LIVE ENTERTAINMENT. LOADS OF SIDE ENTERTAINMENT INCLUDING:  "BEER FOR A YEAR" COMPETlTION-1 PERSON Will WINI ·Yellow rubber duck race: Piel< your numbered duel< for R 100 per duck, and if your duck crosses the Finish Line first you will win great prizes! Proceeds will go towards Emfuleni suburb enhancement initiatives!  When you choose your lucky number, your name will be up on a big poster at Stonehaven's Reception Area . · MS BIKINI COMPETITION - DIFFERENT CATEGORIES. FUN WELL-PRICED COUNTRY FOOD STALLS WITH HEARTY HELPINGS. Different Craft beers and Commercial beers to delight.Water fun in the swimming pool and slippy slide, Big foam pond ! 8 man rocket, free rides! Flyboarding at R 850 for 30 min! Tickets available through computicket and stonehaven on Vaal.

 

31 August & 01 September

Tekkiefees 2018

Vrydag: 31 Augustus • R50 P•P Lady Lea, Chunda Munki , Johnnie Takbok .  Saterdag 1 September• RIOO P•P. Ricky Faber, Caroline Grace, Fatman, Dirk vd Westhuizen &  Theuns Jordaan. Mnr & Mej Tekkiefees Sangkompetisie  , Cheerleaders , Touch Rugby , Rofstoei.  Stalletjies / Sangkompetisie / Kaartjies • Emelda vd De19 • 065 065 5091 • emelda.vgim@gmail.com

 

04 August

Lux Deo Gemeente Arconpark Vereeniging, Boere Basaar

Vanaf 09h00 die oggend.  Daar is baie eetgoed om te koop, teveel om op te noem . Die Boere ontbyt begin alreeds om 08h00-10'100 . Uitstallers is baie welkom om hulle produk'te te kom verkoop . Die Kerk Kompleks is gelee in Lawnlaan Arconpark . Vir verdere inligting skakel Andre van Tonder by 076 900 0651.

 

 

29 August

Die Superhero Huwelik.

NH Kerk, Orie Riviere [Hawthorn st) . 19h00 vir 19h30 . R210 per Couple· Bring 'n Piekniek Mandjie, en n warm kombers. Bespreek by Ulanl 083 484 8707

 

21 September

Die meelbom kompetisie

DF se rugbyveld word in blokke gedeel, op 21 September gaan ons met 'n micro light vlieg oor die veld en meelbomme gooi... as dit op JOU blok v,1 met jou kaartjie nommer .. is jy die wenner. kaartjie /l blok kos net R100 en jy mag koop soveel as wat jy wil .... Pryse is as volg:  le prys Rl0 000  2e prys R5000  3e prys is R3000  ln BAIE troospryse ..  Kaartjies kan nou by my gekoop word,  Chamone 061 800 2255

 

 

28-30 September

HTS Carel de Wet 20 Year Reunion

Class of ‘98

Waar: Soetdoring Vakansie Plaas

Wanneer: 28-30 September 2018

Tel Jaco 073 759 9665 ; Rudi 071 478 8706 or Dupa 082 088 4172

 

26 October

 Randy Crawford: Farewell South Africa, with love.

Tickets go on sale Thursday 14th June at 9am from bigconcerts.co.za and Computicket. Discovery Card holders get an exclusive 48 hour pre-sale from 9am on Tuesday 12th June. Go to www.discovery.co.za for more information. Randy Crawford has had a longstanding love affair with South African audiences and now she is coming back to Cape Town and Pretoria one last time as part of her Farewell Tour.Pretoria

26th October 2018. Sun Arena, Time Square. Ticket Price: R320 – R860. Tickets go on sale Thursday 14th June at 9am from www.bigconcerts.co.za and Computicket

 

27 October

Daughtry

Big Concerts confirmed today that Daughtry will be returning to South Africa performing in Cape Town on 25th October 2018 at Grand Arena, GrandWest and 27th October 2018 in Pretoria at the Sun Arena at Time Square in support of their brand new album ‘Cage to Rattle’. Daughtry will be supported by very special guest Jesse Clegg Pretoria. Saturday 27th October 2018. Sun Arena at Time Square. Ticket Price: R405 – R660.  Tickets available from www.bigconcerts.co.za starting Thursday 14th June 2018 at 9am

 

29 Novemvber

GUNS N' ROSES NOT IN THIS LIFETIME TOUR

Guns N’ Roses and their unstoppable and massively successful Not In This Lifetime Tour continues to dominate the rock music world in 2018 and beyond with 13 stadium shows lined up across Europe, festival headline slots at Download Festival UK, Paris and Madrid, Italy’s Firenze Rocks and Belgium’s Graspop Metal Meeting. They are also playing 7 dates across Indonesia, The Philippines, Malaysia, Taiwan, Hong Kong and Abu Dhabi.FNB Stadium, Johannesburg. Tickets on sale 7th June. Book at www.bigconcerts.co.za. Tickets from R515 - R1540

 

23 March 2019

Ed Sheeran

Ed continues his rise as one of the world’s most successful and talented musical talents. Selling-out stadiums across the globe, Ed recently finished his native UK run including four sold-out nights at London’s Wembley Stadium – the troubadour sold over 1.1 million tickets in the UK alone, marking one of the biggest tours the UK has ever seen! Johannesburg – Friday 29th June // 9am //  www.computicket.com